Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
8 Kg Steenbras Gevang In Pearl...
Marco Lloyd (14) het Saterdag oggend 'n steenbras van 8kg met 'n 2/0 hoek naby Pearly Beach gevang. Hy is die kleinseun van Susan & George Lloyd te Kleinbaai.
Dit Gaan Lekker
Laas week was die weer wisselvallig, maar teen Vrydag het die wind so gaan lê dat die manne die snoek by Dassiegat kon gaan vang en dit het heel goed gegaan en groot snoeke is aan boord gebring....
Johnny Rockets Sportdag Tbv SA...
Johnny Rocket's Pub & Grill oorkant Uilenkraalsmond het Saterdag 10 Augustus 'n sportdag gehou om fondse in te samel vir die spelers wat Overberg in die SA Pool gaan verteenwoordig.
Inter Provinsiale Bootvishenge...
Die Inter-Provinsiale Bootvishengel Kompetisie wat laas week plaasgevind het by Overberg Bootklub was 'n groot sukses.
Gansbaai Posduifklub
Wat 'n vinnige wedvlug vir duiweboere moes wees het weer in 'n nagmerrie vir party manne ontaard.
Winter Fynbosskou En Musiekfee...
Vanjaar se Winter Fynbosskou en Musiekfees begin Vrydag, 9 Augustus 2013, en strek oor die naweek.
Marco Lloyd (14) het Saterdag oggend 'n steenbras van 8kg met 'n 2/0 hoek naby Pearly Beach gevang. Hy is die kleinseun van Susan ...
Dit gaan lekker
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 15 Aug 2013
Laas week was die weer wisselvallig, maar teen Vrydag het die wind so gaan lê dat die manne die snoek by Dassiegat kon gaan vang en di...
Johnny Rocket's Pub & Grill oorkant Uilenkraalsmond het Saterdag 10 Augustus 'n sportdag gehou om fondse in te samel vir die spelers wat...
Gansbaai Posduifklub
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 15 Aug 2013
Die duiwe het Saterdag vanaf Britstown gevlieg.
Die Inter-Provinsiale Bootvishengel Kompetisie wat laas week plaasgevind het by Overberg Bootklub was 'n groot sukses.
Collage Winter Fynbosskou en Musiekfees
Gansbaai Posduifklub
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 08 Aug 2013
Wat 'n vinnige wedvlug vir duiweboere moes wees het weer in 'n nagmerrie vir party manne ontaard.
Vanjaar se Winter Fynbosskou en Musiekfees begin Vrydag, 9 Augustus 2013, en strek oor die naweek.






